J | E
J | E
Notas
VIR EWIG EN ALTYD EK EN JY
Tydsverloop
Notas
KLEREDRAG
Semi-formeel – Ons vra dat GEEN beige of groen gedra word nie. Mans is welkom om ’n chino te dra.
KINDERS EN METGESELLE
Slegs per uitnodiging. Let wel: Daar is ’n swembad op eie risiko. Ons vat geen verantwoordelikheid nie.
DIE KROEG
Bring jou eie coolerbox. R100 kurkfooi per cooler.
Daar is ’n shooter bar – slegs kontant.